12

11
August 4, 2020
13
August 4, 2020

12

Ek het onlangs ‘n probleem gehad by my bank soveel dat die debietorders nie kon verhaal word nie. Ek was egter verras om ‘n epos van Madalein Von Stein te ontvang om my aandag
daarop te vestig dat my aftrekking nie plaas gevind het nie, en dat sy gekontak kan word om te help indien ek hulp nodig het. Sulke diens is ongekend aan my en word egter gewaardeer.

★★★★★

We use cookies to improve your experience on our website. By continuing to browse, you agree to our use of cookies
X